Onderweg - Jannie du Toit

Sep 23

Written by:
9/23/2011 12:41 PM  RssIcon

Nou beskikbaar by die SUN-e-SHOP

Jannie du Toit vertel die verhaal van sy opwindende loopbaan in Afrikaanse musiek. Foto’s, koerantknipsels en briewe illustreer die verhaal van ligte Afrikaanse musiek wat veertig jaar gelede nog in kinderskoene was, tot waar Jannie vandag ’n legende in die Afrikaanse musiekbedryf is.

Laai gratis liedjie af - Drie-uur in die môre (3.15MB)
Liedjie vir jou - Jannie du Toit op YouTube
Laai die persverklaring af

'Onderweg' artikel op die US Blog in Afrikaans en Engels

DIE ‘ONDERWEG’ TOERPROGRAM
23 September    Lemon Jack Teater (Voorskou vir borge en publiek) – Pretoria
27 September    UJ Kunstesentrum (Première ten bate van MES) – Johannesburg
28 September    Hoërskool Pietersburg – Pietersburg
30 September    NTN – Windhoek
1 Oktober           Kunstekaap – Kaapstad
4-6 Oktober        Aardklop – Potchefstroom
7 Oktober           Musaion, UP – Pretoria
25 November     PE Operahuis – Port Elizabeth
26 November     Hoërskool Port Natal – Durban
2 Desember       Wynand Mouton-Teater – Bloemfontein
3 Desember       Stadsteater – Nelspruit
13 Desember     ATKV-Walvissaal – Hartenbos
14 Desember     Oude Libertas Amfiteater – Stellenbosch

Jannie tree op by die Pierneefteater.

Tags:
Categories:
Latest News
Democracy under stress
ASM Newsletter
ASM Twitter Competition
Beyers Naudé challenge still stands – Dr Allan Boesak
Prof. Wessels speaks at congress on military history
Onderweg - Jannie du Toit
ASM donates 30 boxes of books to Kayamandi High School
AFRICAN SUN MeDIA’s publications journey into Africa!

AFRICAN SUN MeDIA COMPANIES