Die reis gaan inwaarts

SKU:   978-1-928355-14-4
Price:   R 325,00   
Quantity:  

“By Schoeman word individuasie nie ’n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie – daarvoor is sy werk té betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie ’n selfsugtige inkeer na binne nie, nie ’n verlammende onttrekking nie, maar ’n inwaartse reis wat stimuleer tot kreatiewe ondersoek van die onbewuste. Die romans neem die leser op daardie stille reis. Hulle bied ervarings van ’n ontmoeting met die stilte, met die self. Hierdie werk van Wepener slaag daarin om iets van hierdie proses en inwaartse reis te verduidelik, sonder om voorskriftelik of moraliserend te raak. Juis daarom gee Wepener uiteindelik op ’n praktiese manier leiding aan diegene wat met die dood gekonfronteer word.”
Vanuit die Voorwoord deur Willie Burger, Mei 2017

Publikasie Datum: Julie 2017
Outeur: Cas Wepener
Formaat: Sagteband
Bladsye: 253

Download extract

E-version available from:

SUN MeDIA App Store


Specifications
    
X
 
 
Price:  
Currently Available:     
Quantity Required:  
 
 
  ADD TO CART  
 

Customer Reviews

  


Shopping Basket