Russel Botman - 'n Huldeblyk 1953-2014

SKU:   978-1-928314-25-7
Price:   R 375,00   
Quantity:  

Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en herdenkingsbundels kan uiteraard nooit uitgeput raak nie. Dit vertel ’n kleurryke verhaal uit bepaalde oogpunte. Nogtans dien dit as uitnodiging, inspirasie en aansporing vir ander wat ’n verbintenis met Botman het om ook hulle stories oor hom te vertel. [DOI: 10.18820/9781928314264]

Publikasie Datum: Oktober 2017
Redakteurs: Albert Grundlingh, Ruda Landman en Nico Koopman
Formaat: Soft cover
Bladsytelling: 240

Download extract

E-version available from:

SUN MeDIA App Store


Specifications
    
X
 
 
Price:  
Currently Available:     
Quantity Required:  
 
 
  ADD TO CART  
 

Customer Reviews

  


Shopping Basket