Augustinus - 'n Studie oor die Etiek van 'n Kerkvader uit Afrika

SKU:   978-1-928357-66-7
Price:   R 225,00   
Quantity:  

Augustinus was een van die grootste teoloë wat ooit geleef het. Sy lewe en geskrifte het die Westerse kerk-, teologie- en kultuurgekiedenis ná hom radikaal beïnvloed. In hierdie boek ondersoek die outeur die etiek van die kerkvader vanuit ’n populêr-wetenskaplike oogpunt en hy wys veral op die betekenis daarvan vir Suidelike Afrika. Navorsers, studente en belangstellende lesers sal die boek insiggewend en inpirerend vind.

Publikasiedatum: Augustus 2018
Outeur: J.H. Van Wyk
Formaat: Sagteband
Pages: 234

Download extract

E-version available from:

SUN MeDIA App Store


Specifications
    
X
 
 
Price:  
Currently Available:     
Quantity Required:  
 
 
  ADD TO CART  
 

Customer Reviews

  


Shopping Basket