Van Kaspaas tot Kaas: Die lewe en werk van T O Honiball

SKU:   978-1-919980-53-9
Price:   R 175,00   
Quantity:  

Van Kaspaas tot Kaas: Die lewe en werk van T.O. Honiball is die hoogtepunt van jare se navorsing oor die skeppingswerk van die spotprent- en strokieskunstenaar Thomas Osche Honiball (1905‑1990).

Dit bevat uittreksels uit die gewilde versamelings, Oom Kaspaas, Jakkals en Wolf en Adoons-hulle.

Die boek is beskikbaar as ’n aflaaibare e-boek sowel as in gedrukte formaat. Dit is ook in Engels beskikbaar as T O Honiball: Culture with a Smile.

Publication Date: 2005
Author (s): Verster, F.P.
Format: Softcover

Download extract



Specifications
    
X
 
 
Price:  
Currently Available:     
Quantity Required:  
 
 
  ADD TO CART  
 

Customer Reviews

  


Shopping Basket