Tweede Refleksie

SKU:   978-1-920109-50-9
Price:   R 440,00   
Quantity:  

Johan Degenaar word tereg beskou as een van die mees invloedryke Suid-Afrikaanse filosowe van sy generasie.

Oor die jare het hy sy studente geïnspireer en begelei tot die ontdekking van ’n krities-denkende en selfstandige lewenshouding waardeur hulle lewens geraak, verander en verryk is.

As publieke intellektueel het hy oorspronklike, tydige en dikwels onverskrokke bydraes gelewer tot ’n kritiese bevraagtekening van die heersende denke van die dag – vanaf diskoerse oor die politiek tot godsdiens en die kunste.

Publication Date: 2008
Author (s): Van der Merwe, W., Duvenhage, P.
Format: Softcover

Download extract



Specifications
    
X
 
 
Price:  
Currently Available:     
Quantity Required:  
 
 
  ADD TO CART  
 

Customer Reviews

  


Shopping Basket