Aantekeninge by Koos Prinsloo (e-book)

Price:    R 100,00 
Quantity:
 
  ADD TO CART  
 
ISBN: 978-1-919985-32-9

Aantekeninge by Koos Prinsloo bied ’n kritiese begeleiding by die verskyning van Koos Prinsloo se versamelde Verhale by Human & Rousseau in 2008. In sy ontleding agterhaal Olivier Prinsloo se diverse bronne en bied insig in hoe die verhale vanaf Jonkmanskas (1982) ’n steeds uitdagender konfrontasie word met literêre konvensies, politieke magsvorme, geweld en uiteindelik die dood.

Gerrit Olivier is hoogleraar in Afrikaans en Nederlands en tans hoof van die Wits School of Arts aan die Universiteit van die Witwatersrand.

Publication Date: 2008
Author (s): Olivier, G
Format: e-book

Download extract

Publication Date: 2008

Author: Olivier, G

Pages: 266

CO: SMS

FORMAT: PDF

Related Items

Aantekeninge by Koos Prinsloo
Price: R 180,00 
 
   ADD TO CART   
 
 
 
    


 
 
 
  VIEW CART  
 
 
 
Price:   
Currently Available:      
Quantity Required:  
 
 
   ADD TO CART   
 

Shopping Basket

Item(s): 0
Total Price: R 0,00 
 
  VIEW CART  
 
AFRICAN SUN MeDIA COMPANIES