“God lag op ’n koggelende wyse skreeusnaaks:
dood waar is jou angel! Wie laaste lag, dit is die
allerlaaste lag van vreugde. Johan wil in hierdie
boek die gereformeerde teologie in die 21ste eeu
laat lag. Want God se estetika spreek mense nie
aan op wat hulle moet doen of hulle prestasies
nie, maar op wie hulle is; deur die genade van God
is ons wie ons is (1 Kor 15:10). So prakties is die
Praktiese Teologie van ’n kring-dans.”
– Prof Daniël Louw
Publication Date: 2007
Author(s): Cilliers, J
Format: Softcover
Download extract