’n Lekker geskenkboek met skerp mini-essays uit
Britz se gewilde koerantrubriek.
“Moenie met alles en almal spot nie. ’n Spotter is ’n
ongelukkige mens. En moenie te slim wil wees nie.
Geleerde mense se hart sing selde van vreugde.”
– Uit “Die onsterflike woorde van Wodan”
Publication Date: 2003
Author (s): Britz, E
Format: Softcover
Download extract